Klik op die teksvers vir die oudiogreep Continue reading “God is enorm groot I Job 26:14”
Month: April 2022
God is enorm groot I Job 26:14
Klik op die teksvers vir die oudiogreep Continue reading “God is enorm groot I Job 26:14”
Alles en nog wat 9 April 2022
TE KOOP/ FOR SALE
Skuifdeur 1.8 x 2.1 meter @ R1000
Watertenk 1000 Liter @ R600
Wasbak vir kombuis @ R200
Oprit hekke @ R500
Kontak: 062 419 6516
OP SOEK / LOOKING FOR
TV kas en sitkamer stel.
Kontak: 074 575 9062
TE KOOP/ FOR SALE
12 sitplek tafel en stoele te koop @ R15 000.
Kontak Elsabe: 084 207 6108
OP SOEK / LOOKING FOR
Iemand is opsoek na woon plek vir haarself en haar kinders. Is bereid om R4500 p/m te betaal, in Parow omgewing.
As iemand weet van ‘n plek asb kontak:
Maydene Mitchell: 084 886 5005
TE KOOP/ FOR SALE
Lang, swart leer baadjie te koop @ R500
Uitstekende toestand, grootte 46, dames snit.
Indien u belangstel kontak Isabella 021 433 0668
OP SOEK / LOOKING FOR
Opsoek na ‘n tweedehandse weggee radio.
Elizabeth: 065 560 9954
TE KOOP/ FOR SALE
Hamster cage with all accessories @ R50
White bathroom basins with stands and taps @ R250
Contact: 064 062 3688
OP SOEK / LOOKING FOR
Op soek na gereedskap om alarms en garage deure te installeer.
Te skenk of teen ‘n goeie prys.
Kontak David: 065 200 1894
God verander nie I Jesaja 54:10
Klik op die teksvers vir oudiogreep
God is genadig I Daniël 9:9
Klik op die teksvers vir die oudiogreep
God is liefde | Klaagliedere 3:22
Klik op die teksvers vir die oudioboodskap
Werk-Soek I 5 April 2022
Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede. Continue reading “Werk-Soek I 5 April 2022”
God is betroubaar I 2 Timoteus 2:13
Klik op die teksvers vir die oudiogreep
God is oral I Jeremia 23:23-24
Klik op die teksvers vir die oudiogreep
Alles en nog wat 2 April 2022
TE KOOP/ FOR SALE:
Zebra vinkies en budgies.
Zebra vinkies @ R60 per paar en budgies @ R100 per paar.
Johan van Deventer: 082 463 6375
OP SOEK / LOOKING FOR:
Flat screen TV 32inch and a dubble bed at a good price
Kontact Maydene: 084 886 5005
OP SOEK / LOOKING FOR:
Pensionaris is op soek na veilige verblyf vir haar en haar dogter in Bellville omliggende omgewing. Sy kan ‘n maandlikse huur bekostig van R2500 en is gewillig om uit te help rondom die huis waar nodig.
Kontak Marinda: 076 935 5785
TE KOOP/ FOR SALE:
Defy Gemini 4 plaat hob in goeie werkende toestand @ R600.
Neem kennis dit is net die hob wat gebruik kan word om te kook.
Kontak: 065 910 0118
TE KOOP/ FOR SALE:
Skuifdeur 1.8 x 2.1 meter @ R1000
Watertenk 1000 Liter @ R600
Wasbak vir kombuis @ R200
Oprit hekke @ R500
Kontak: 062 419 6516
OP SOEK / LOOKING FOR:
TV kas en sitkamer stel
Kontak: 074 575 9062
TE KOOP/ FOR SALE:
Mazda 323 front wheel drive parts for sale: gearbox, pressure plate, starter motor and a CV joint.
@ R250 for everything.
Contact: 064 062 3688
TE KOOP/ FOR SALE:
Hamster cage with all accessories @ R50
White bathroom basins with stands and taps @ R250
Contact: 064 062 3688
OP SOEK / LOOKING FOR:
Potte, lepels en ‘n enkelbed teen weggee prys.
Kontak: 078 853 4471
TE KOOP/ FOR SALE:
OPEL ASTRA 1400, 1993 Model @ R19,500
Good running condition and light on fuel.
Call: 073 052 8766


