Klik op die teksvers vir die oudiogreep
Author: Content
God maak vry I Johannes 8:36
Klik op die teksvers vir die oudiogreep
Alles en nog wat I 7 Mei 2022
OP SOEK / LOOKING FOR
Op soek na ‘n dubblemotorhuis (of iets soortgelyk) om besigheid vanaf te bedryf. Besigheid behels glas sny en sweiswerk.Area in Parow of omliggende voorstede.Kontak Phillip vir prys onderhandelinge: 079 069 0816
OP SOEK / LOOKING FOR
An elderly lady is asking for a commode chair.
Call: 064 061 3506
OP SOEK / LOOKING FOR
Opsoek na ‘n wasmasjien vir R1000.
Kontak Louisa op 084 630 0287
OP SOEK / LOOKING FOR
Opsoek na ‘n wasmasjien teen n goeie prys
Kontak 078 853 4471
TE KOOP/ FOR SALE
Stove (Slimline) Hob & Oven @ R950
Contact Kevin: 021 987 5603/ 084 547 5151
TE KOOP/ FOR SALE
Water tank 1000 Liter @ R600
High-pressure washer @ R1000
Kitchen single sink @ R200
Driveway gates (1m high x 1.2m length) @ R500
Contact: 062 149 6516
TE KOOP/ FOR SALE
(white) Defy under counter oven hob @ R1,500
Contact: 076 160 1072
TE KOOP/ FOR SALE
‘n Bruin tas @ R350
Kontak Peter: 073 511 6950
TE KOOP/ FOR SALE
Verskeidenheid skoene tekoop (nr 6) vir linker voet. (want die linkerbeen is geamputeer.) Pryse onderhandelbaar.
Kontak Jay: 068 180 6565 of 084 603 6601
TE KOOP/ FOR SALE
Ottimo, 3 plates, Mini oven (still under guarantee.) @ R1000
Contact Yolande: 063 967 2526.
OP SOEK / LOOKING FOR
Opsoek na ‘n oefen fiets vir ‘n bejaarde dame teen ‘n goeie prys. Area in Parow
Kontak: 083 980 4229
OP SOEK / LOOKING FOR
-Opsoek na oefen Rugby-klere (XL) vir ‘n seun asook rugby-skoene (Grootte 10) teen ‘n weggee prys.
-Enige warm klere vir ‘n 3-4 jaar dogter. (Skoen grootte is 3)
OP SOEK / LOOKING FOR
Opsoek na enige skenkings vir ‘n baba nasorg. Enige speelgoed, baba CD’s, matrasse ens.
Kontak: 076 828 1500
TE KOOP/ FOR SALE
‘n Imbuia meubels stel @ R9000 wat bestaan uit ‘n:
▪️kopstuk
▪️2 hang kaste
▪️spieel kas
▪️stoeltjie
Kontak Emily: 065 820 2475
OP SOEK / LOOKING FOR
Opsoek na vertroubare motor vir a bejaarde dame teen ‘n goeie prys.
078 719 1329
God sorg vir ons soos ma’s vir hulle kinders (Moedersdag) I Jesaja 66:13
Klik op die teksvers vir die oudiogreep
Continue reading “God sorg vir ons soos ma’s vir hulle kinders (Moedersdag) I Jesaja 66:13”
God ken ons uitdagings I Psalm 23:4
Klik op die teksvers vir die oudiogreep
God maak ons nuut I Openbaring 21:5
Klik op die teksvers vir die oudiogreep
God sorg I Spreuke 19:17
Klik op die teksvers vir die oudiogreep
Werk-Soek I 3 Mei 2022
Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede.
Alles en nog wat I 30 April 2022
OP SOEK / LOOKING FOR
Op soek na ‘n dubblemotorhuis (of iets soortgelyk) om besigheid vanaf te bedryf.
Besigheid behels glas sny en sweiswerk.
Area in Parow of omliggende voorstede.
Kontak Phillip vir prys onderhandelinge: 079 069 0816
TE KOOP/ FOR SALE
Water tank 1000 Liter @ R600
High-pressure washer @ R1000
Kitchen single sink @ R200
Driveway gates (1m high x 1.2m length) @ R500
Contact: 062 149 6516
OP SOEK / LOOKING FOR
Pastoor Wally is opsoek na ‘n vrieskas vir ‘n skool.
Teen ‘n goeie prys of te skenk.
Kontak hom op: 076 196 9158
OP SOEK / LOOKING FOR
Op soek na ‘n motor.
Die motor kan nog aan die bank behoort – sy sal dit so oorkoop.
Bel of WhatsApp Norene op: 078 846 1145
Hy kan ons help I Jesaja 59:1
Klik op die teksvers vir die oudiogreep


