Gemeenskapsnuus – 07 September 2021

G E M E E N S K A P S N U U S
D I N S D A G  0 7  S E P T E M B E R   2 0 2 1

18 SEPTEMBER  2021   ALTA DU TOIT SCHOOL
Alta du Toit School presents # I AM ABLE virtual Fun Run/Walk to create awareness and fundraising for differently-abled empowerment through helping with school transport etc.

Distance Options and pricing: 10km & 5km @ R95          Time: 00:00-23:59

Enter for your run via www.entryninja.com or contact Simone Nel at admin@altadutoit.co.za or 021 903 4178           

16 OKTOBER  2021   BONNIEVALE OUTISME SORGSENTRUM
Bonnievale Outisme Sorgsentrum hou ‘n Dames Sjampanje-Ontbyt met Spreker, Elize Wessels oor Tema As ek op my swakste is, is God op Sy sterkste met ‘n veiling van huisware en kunswerke

Waar: Die Ark – Anna Beulah Plaas, Durbanville          Tyd: 09:30    Koste: R280p/p

Skakel: 082 390 7115           

4 NOVEMBER 2021  LAERSKOOL VREDEKLOOF
Laerskool Vredekloof & Realtors Group hou hul jaarlikse Gholfdag met ‘n 4-bal vir R2400 (4 spelers, aandete, prysuitdeling, asook ‘n veiling ingesluit) Slegs 20 vierballe beskikbaar.

Epos: Nickie.Green-Thompson@vps.org.za vir meer besonderhede.

Werkverskaffing – 07 September 2021

W E R K V E R S K A F F I N G

D I N S D A G  0 7  S E P T E M B E R  2 0 2 1

Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.

Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za

VAKATURE VACANCY
Requirements: Cum Books W/Cape Area requires the services of dynamic people for the following positions: Store Manager, Assistant Store Managers & Supervisors at Canal Walk, Cape Gate, N1 City, Paarl Mall, Somerset Mall & Tygervalley, with at least 3-5yrs retail exp. Must be computer literate (MS Word & Excel) fully bilingual – English & Afrikaans, excellent leadership qualities, friendly and diligent customer service. Experience in store management will be an added requirement.

Email your application to cv@cumbooks.co.za

TOESIGHOUER SUPERVISOR
Vereistes: Toesighouer (40-60jr) benodig vir Fabriek in Blackheath/Kuilsrivier omgewing met eie vervoer. Moet fiks en gesond wees, bereid om lang en ongereelde ure te werk, netjiese voorkoms en vermoë om met geskoolde/ongeskoolde arbeid te kan werk.

Epos CV na admin@cemstone.co.za

SEKRETARESSE SECRETARY
Vereistes: Visagie Vos het ‘n vakature vir ‘n Junior Sekretaresse in hul aktesafdeling.

 Epos CV, Sertifikate en Verwysings na pat@visagievos.co.za

DIESELWERKTUIGKUNDIGE DIESEL MECHANIC
Vereistes: Dieselwerktuigkundige benodig in Koue Bokkeveld, Ceres met ‘n voltooide ambagstoets en of toepaslike ervaring van min. 7 jr. vaardighede van pakstoor toerusting, outo-elektriese werk en die herbou van enjins, doelgedrewe en goed as spanleier te funksioneer.

Epos CV met 3 kontakbare verwysings na mannekrag@morester.co.za

TELEFOON ASSISTENT TELEFPHONE ASSISTANT
Vereistes: 7 Telefoon Assistente benodig om afsprake te reel, verkieslik afr & engelsmagtig, vir dinamiese verkoopspersoneel. Potetensiële kliënte is besigheidseienaars en boere. Opleiding word voorsien.

Stuur CV na cptadmin@serr.co.za

WINKEL BESTUURDER SHOP MANAGER
Vereistes: Winkel Bestuurder benodig met Graad 12, geldige rybewys en verwysings in Bothasig & Plattekloof area.

Epos CV’s na info@laundrydrycleaning4u.co.za

Alles & Nog Wat – 04 September 2021

A L L E S   E N   N O G   W A T

S A T E R D A G   0 4  S E P T E M B E R   2 0 2 1

Advertensies moet asseblief teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na reception@104fm.co.za of per SMS na 32716 – Inligting ook op webtuiste beskikbaar – besoek www.tygerberg104fm.co.za

  T E  K O O P    F O R  S A L E
2 Hout Werkstafel + Klein Hout Leertjie + Vrag Planke – Prys o.h.b.

Kontak: Marius by 078 910 3899

      T E  K O O P          F O R  S A L E
Pool Tafel vir R2800 + Wendy Huis vir R8000 + Swembad vir R500

Vrieskas vir R1200 + Enkelbed vir R600 + ¾ Bed vir R800 + Staalkas vir R1000

Kontak: Johan by 072 331 2754

     T E  K O O P      F O R  S A L E
Hout werksbank in goeie toestand vir R500

Skakel: Marius by 078 910 3899 

 T E  K O O P F O R  S A L E
Nuwe Rolstoel + Loopraam + insulien toetsmasjien met stokkies + Bedpan – Prys o.h.b.

Kontak: Maria by 071 775 4264

       O P  S O E K            L O O K I N G  F O R
Mev. Christians is op soek na ‘n Rolstoel teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 071 366 3780

  T E  K O O P     F O R  S A L E
Violin (bow needs rehairing) @ R500 + young klinik genuine leather Shoes (size 6) @ R350 + Ladies Clothes (size 30-32) @ R300 + Adjustable wooden stilts @ R250

Contact: 021 762 2714 or 061 247 9050Kon

    T E  K O O P     F O R  S A L E
German Upright Piano with stool @ R2800 + Kelvinator 2-door Oven @ R500

Contact: Bernadette on 078 436 0370

     T E  K O O P      F O R  S A L E
Durapedic Deluxe dubbel Matras met basis vir R1000 + Wit kopstuk met kassies

Wit Spieëltafel met kassies en laaie vir R1000 + Defy 182L Yskas vir R700

Kontak: Joyce by 076 522 2259

     T E  K O O P       F O R  S A L E
Defy Stoof vir R1200

Skakel: 072 713 8210

   T E  K O O P      F O R  S A L E
Glass & steel Power Supplier TV Stand + Scanner/Printer/Copier + Empisal Sewing machine with ribbing attachment – Price neg.

Contact: Hester on 067 200 7835

   T E  K O O P    F O R  S A L E
Speed Queen Wasmasjien & Droër + Dubbel Wasbak + Houtvenster + Klere, beddegoed en breekware – Prys o.h.b.

Skakel: Berenice by 084 716 2139

STANDAARD BEPALINGS EN VOORWAARDES VIR #NUWE STEM (B’s & V’s)

Hiermee die standaard bepalings en voorwaardes van toepassing op Radio Tygerberg se #NUWESTEM wat gedeeltelik of in geheel aangebied/bemark word deur of met Radio Tygerberg 104FM geassosieer word. Geen persoon mag namens ‘n derde party aan ‘n #NUWESTEM deelneem wat gedeeltelik of in geheel deur Radio Tygerberg 104FM aangebied word nie.

Alle inskrywings moet persoonlik deur die betrokke deelnemer gedoen word. Die beoordelaars se besluit is finaal en geen korrespondensie sal daaroor gevoer word nie.

Geen direkteur van Radio Tygerberg 104FM of ’n werknemer van Radio Tygerberg 104FM of hul agentskappe en lede van hul naaste familie; of lede van die borge van enige kompetisie op hierdie bladsy gelys, en/of enige van hul geaffilieerde maatskappye en/of agentskappe, en lede van hul naaste familie, mag aan #NUWESTEM wat gedeeltelik of in geheel deur Radio Tygerberg 104FM aangebied word, deelneem nie.

Pryse is nie oordraagbaar of onderhandelbaar nie. Radio Tygerberg 104FM onderneem om, onderhewig aan die borgvoorwaardes/ander ooreenkomste, pryse, slegs wanneer die wenner se adres geleë is buite die geografiese gebied wat deur se uitsaaigebied gedefinieer word, af te laat lewer. Andersins moet pryse tydens kantoorure by Radio Tygerberg afgehaal word. Pryse wat nie binne 30 dae nadat dit gewen is opgeëis word nie, sal binne die diskresie van Radio Tygerberg 104FM hanteer word. Radio Tygerberg 104FM maak geensins waarborg dat enige van die #NUWESTEM deelnemers of wenners as werknemer van Stellenbosch aangestel sal word nie. Die reg van aanstellings word steeds voorbehou deur Radio Tygerberg.

Wenners van spesifieke kompetisies aanvaar dat sekere ander voorwaardes van toepassing mag wees soos voorgeskryf deur Radio Tygerberg 104FM en/of die betrokke borg van die spesifieke kompetisie.

Waar daar spesifieke bepalings en voorwaardes is bykomend tot hierdie standaard bepalings en voorwaardes is, sal daardie bepalings en voorwaardes gelys word onder die bepalings en voorwaardes van die spesifieke kompetisie.

Enige oortreding of poging tot oortreding van enige van die bogenoemde reëls sal lei tot die onmiddellike diskwalifikasie van die oortreder.Jy moet tussen 20 – 35 jaar of oud wees om deel te kan /mag neem aan Radio Tygerberg 104FM se #NUWESTEM.

Deur deel te neem aan enige kompetisie wat gedeeltelik of in geheel deur Radio Tygerberg 104FM aangebied word, waar inskrywings aanlyn gedoen word, aanvaar deelnemers verder dat hulle gebind is deur Internet bepalings en voorwaardes.

Die bestuur van Radio Tygerberg 104FM behou die reg voor om kompetisie reëls te wysig gedurende enige kompetisie indien administratiewe redes dit sou noodsaak.

BELANGRIKE KENNISGEWING

Wees bedag op vals oproepe en sms kennisgewings wat jou verwittig dat jy op Radio Tygerberg 104FM gewen het. Jy kan vals kennisgewings aan die volgende riglyne meet:

  1. Jy sal NOOIT via ‘n SMS verwittig word dat jy ‘n wenner is nie. Tensy so vooraf met jou gereël, sal verteenwoordigers van Radio Tygerberg 104FM jou NOOIT by jou werkplek of huis besoek om jou te verwittig dat jy ‘n kompetisie gewen het, of om ‘n prys by jou te besorg nie.
  2. Tensy anders gespesifiseer, is die ENIGSTE punt vir die afhaal van pryse Radio Tygerberg 104FM se ontvangs tydens kantoorure.
  3. Indien enigiemand jou kontak en inlig dat jy ‘n prys in ‘n Radio Tygerberg 104FM kompetisie gewen het, maak seker dat jy wel aan sodanige kompetisie deelgeneem het.
  4. As enigiemand jou bel en jou inlig dat jy ‘n kompetisie gewen het waarvoor jy glad nie by Radio Tygerberg 104FM ingeskryf het nie, is dit NIE een van ons verteenwoordigers nie.
  5. Ons verteenwoordigers sal jou ID-nommer vir jou kan aanhaal. Indien jy ENIGSINS twyfel, vra die persoon se naam en die Radio Tygerberg 104FM skakelbordnommer en skakel die persoon terug.
  6. Indien jy bekommerd is dat ‘n vals persoon jou gekontak het, stoor asb die betrokke persoon se nommer en e-pos dit aan Radio Tygerberg 104FM.

Gemeenskapsnuus – 31 Augustus 2021

G E M E E N S K A P S N U U S
D I N S D A G  3 1  A U G U S T U S   2 0 2 1

1-3 SEPTEMBER  2021 FISANTE KRAAL DEVELOPMENT CENTRE
Fisantekraal Development Centre presents their Pop-Up Shop Fundraising with quality brand new clothing from 2 very well known Suppliers.

Where: Common Ground Church, 37 Church Street, Durbanville

Time: 09h00-18h00

Contact: (021) 975 7764 or visit www.fisantekraal.org.za           

18 SEPTEMBER  2021   ALTA DU TOIT SCHOOL
Alta du Toit School presents # I AM ABLE virtual Fun Run/Walk to create awareness and fundraising for differently-abled empowerment through helping with school transport etc.

Distance Options and pricing: 10km & 5km @ R95          Time: 00:00-23:59

Enter for your run via www.entryninja.com or contact Simone Nel at admin@altadutoit.co.za or 021 903 4178           

4 NOVEMBER 2021  LAERSKOOL VREDEKLOOF
Laerskool Vredekloof & Realtors Group hou hul jaarlikse Gholfdag met ‘n 4-bal vir R2400 (4 spelers, aandete, prysuitdeling, asook ‘n veiling ingesluit) Slegs 20 vierballe beskikbaar.

Epos: Nickie.Green-Thompson@vps.org.za vir meer besonderhede.

Werkverskaffing – 31 Augustus 2021

W E R K V E R S K A F F I N G

D I N S D A G  3 1  A U G U S T U S  2 0 2 1

Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.

Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za

VAKATURE VACANCY
Requirements: Cum Books W/Cape Area requires the services of dynamic people for the following positions: Store Manager, Assistant Store Managers & Supervisors at Canal Walk, Cape Gate, N1 City, Paarl Mall, Somerset Mall & Tygervalley, with at least 3-5yrs retail exp. Must be computer literate (MS Word & Excel) fully bilingual – English & Afrikaans, excellent leadership qualities, friendly and diligent customer service. Experience in store management will be an added requirement.

Email your application to cv@cumbooks.co.za

KANTOOR ADMINISTRATEUR OFFICE ADMINISTRATOR
Requirements: Fontaine Bleau Retirement Village needs an Office Administrator (Half Day Position) Organised, self motivated and dependable person to perform the Administrative and accounting functions. Must be computer literate and have technical skills in the following: Microsoft Excel, Word, Outlook (Compulsory) Pastel Accounting and Payroll (Compulsory) Debtor and Creditors Control (Compulsory) etc.

Email CV to fonbleau@mweb.co.za (Closing date: 01 September 2021)

TOESIGHOUDSTER SUPERVISOR
Vereistes: Toesighoudster (Dame) vir Skoonmaakbesigheid benodig met eie motor en selfoon.

Skakel: 061 513 5762

VERPLEEGKUNDIGE NURSE
Vereistes: Huis Marie Louw ACVV benodig ‘n Professionele Verpleegkundige.

Epos CV aan imhml@telkomsa.net

STIKTER SEAMSTER
Requirements: Nciniba Leather Products is looking for a Seamster with experience to work on a Industrial walking foot sewing machine and working with bags experience.

Whatsapp Shaun on 083 679 2399

VAKATURE VACANCY
Vereistes: Pionierskool vir Siggestremdes (Beheerliggaampos: 11 Oktober – 15 Desember 2021) Lewenswetenskappe en Fisiese Wetenskappe (Gr.10,11 tans met Gr.12 in 2022)

Sluitingsdatum: 3 Sept. 2021 –  Lewer bewyse van kwalifikasies, meld alle vakke wat aangebied kan word asook toepaslike ondervinding, registrasie by SARO moet vermeld word.

Epos verkorte CV na prinsipaal@pioneerschool.org.za  

VAKATURE VACANCY
Requirements: A work from home opportunity for self-motivated distributors. Must be passionate about health and helping others.

Contact: Michelle on 071 750 4782

VAKATURES VACANCIES
Requirements: Bellville SPAR is looking for an instore Security Guard, Cashiers & Deli Staff.

Contact: Gawie on (021) 946 2675

TELEFOON ASSISTENT TELEFPHONE ASSISTANT
Vereistes: 7 Telefoon Assistente benodig om afsprake te reel, verkieslik afr & engelsmagtig, vir dinamiese verkoopspersoneel. Potetensiële kliënte is besigheidseienaars en boere. Opleiding word voorsien.

Stuur CV na cptadmin@serr.co.za

WINKEL BESTUURDER SHOP MANAGER
Vereistes: Winkel Bestuurder benodig met Graad 12, geldige rybewys en verwysings in Bothasig & Plattekloof area.

Epos CV’s na info@laundrydrycleaning4u.co.za

DRYWERS DRIVERS
Requirements: Swanies Couriers is looking for experienced Courier Drivers with knowledge of the CBD area

Email CV & references to swanepoel.desiree2@gmail.com

or call on 072 952 4038

Alles & Nog Wat – 28 Augustus 2021

A L L E S   E N   N O G   W A T

S A T E R D A G   2 8  A U G U S T U S   2 0 2 1

Advertensies moet asseblief teen Donderdag, voor 12h00 gestuur word na reception@104fm.co.za of per SMS na 32716-Inligting ook op webtuiste beskikbaar – besoek www.tygerberg104fm.co.za

  T E  K O O P    F O R  S A L E
4-Plaat Stoof vir R1200 – Ook op soek na ‘n Wasmasjien teen ‘n weggeeprys.

Kontak: Sandra by 072 713 8210

      T E  K O O P          F O R  S A L E
2 Sakke Klere met ‘n groot verskeidenheid en gordyne @ R350 alles

Kontak: Mev. Rossouw by 074 727 4481

     T E  K O O P      F O R  S A L E
Hout werksbank in goeie toestand vir R500

Skakel: Marius by 078 910 3899 

 T E  K O O P F O R  S A L E
Wit enkelbed Kopstuk + Enkelbed Elektriese kombers vir R500

Skakel: (021) 633 5104 of 082 848 8034

      T E  K O O P           F O R  S A L E
Nuwe Rystoel + 2 Looprame + Plastiek Bedpan + Insulien toetsmasjien + Volwasse Doeke (M&L) groottes, alles feitlik nuut – Prys ohb.

Kontak: Maria by 071 775 4264

  T E  K O O P     F O R  S A L E
Violin (bow needs rehairing) @ R500

young klinik genuine leather Shoes (size 6) @ R350

Ladies Clothes (size 30-32) @ R300 + Adjustable wooden stilts @ R250

Contact: 021 762 2714 or 061 247 9050Kon

    T E  K O O P     F O R  S A L E
German Upright Piano with stool @ R2800 + Kelvinator 2-door Oven @ R500

Contact: Bernadette on 078 436 0370

     T E  K O O P      F O R  S A L E
Fridge/freezer in daily use @ R1800 + White build-in Bedroom Cupboard @ R1800

White Top Kitchen Cupboards @ R900

Contact: 073 860 4593

    O P  S O E K     L O O K I N G  F O R
Annette is op soek na ‘n Voordeur teen ‘n weggeeprys of te skenk.

Skakel: 065 145 6492

  O P  S O E K    L O O K I N G  F O R
Judith is op soek na ‘n Dubbelbed & Kombuiskas teen ‘n bekostigbare prys of te skenk.

Skakel: 073 782 9340

   T E  K O O P    F O R  S A L E
Speed Queen Wasmasjien & Droër + Dubbel Wasbak + Houtvenster + Klere, beddegoed en breekware – Prys o.h.b.

Skakel: Berenice by 084 716 2139

Radio Tygerberg 104fm soek ‘n #Nuwestem

 Radio Tygerberg is op soek na ‘n jong, aspirante nuwe omroeperstem en dit mag dalk net jy wees!

 Ons ken die uitdrukking ‘jongmense is die toekoms’, maar so oud soos wat hierdie sêding is, so waar is dit. Alhoewel die radio-industrie al ouer as ‘n eeu is, bly dit een van die belangrikste media-platforms in die wêreld. “Dit is daarom baie belangrik om nuwe stemme te identifiseer en te ontwikkel sodat nuwe energie, kreatiwiteit en idees konstant die radio landskap innoveer,” sê Rikus van Rooy, stasiebestuurder.

Vanjaar vier Radio Tygerberg sy 28ste bestaansjaar en ons gaan groot deur 15 aspirante jongmense tussen die ouderdom van 18-35 jaar die geleentheid te gee om ‘n werkswinkel met uitgesoekte media kenners en omroepers by te woon. Hulle gaan onder meer leer hoe die radio industrie werk, wat dit behels om ‘n omroeper te wees en ter selfde tyd ook ‘n paar uitdagings suksesvol moet voltooi waartydens hul oorspronklikheid, kreatiwiteit en insig getoets word.

Vanuit die 15 deelnemers, sal daar finaliste gekies word wat elkeen ‘n stemtoets sal aflê, verdere opleiding ontvang en dan die geleedheid kry om saam met een van ons bekwame omroepers uit te saai. Luisteraars het dan die geleendheid om vir hul gunsteling #NUWESTEM te stem. Luisteraars se stem sal deel vorm van die finale beoordeling waarna die wenner gekies word. Die wenner sal met R10 000 harde kontant wegstap!

So, het jy dalk ‘n radiostem? Of ken jy dalk iemand met ‘n radiostem wat tussen die ouderdom van 18-35 jaar oud is? Skryf dan in deur jouself op ‘n kreatiewe manier aan ons voor te stel op ‘n selfoonvideo en dit te WhatsApp met jou naam na 078 970 2399. Die sluitingsdatum vir #NUWESTEM-kompetisie is 3 September 2021. B’s & V’s geld.

Werkverskaffing – 24 Augustus 2021

W E R K V E R S K A F F I N G

D I N S D A G  2 4  A U G U S T U S  2 0 2 1

Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.

Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za

DRYWERS DRIVERS
Requirements: Swanies Couriers is looking for experienced Courier Drivers with knowledge of the CBD area

Email CV & references to swanepoel.desiree2@gmail.com

or call on 072 952 4038

DIESEL MEGANIKUS DIESEL MECHANIC
Requirements: GC Truck Centre in Durbanville is looking for a qualified Diesel Mechanic with Matric Certificate, own transport, excellent communication skills, proof of qualifications, ability to work under pressure, understanding workshop requirements.

 Email: CV to marna.vandenberg@graincarriers.co.za

(Closing date: 25 August 2021)

VERPLEEGKUNDIGE NURSE
Vereistes: Protea Tehuis vir Bejaardes in Goodwood benodig ‘n Geregistreerde Verpleegkundige (Suster) en Ingeskrewe Verpleegkundige (Stafverpleegster) met ondervinding van Bejaardesorg, bewys van registrasie by SA Raad van Verpleging en Indemniteitsversekering.

Epos CV na leonruiters@absamail.co.za

VAKATURE VACANCY
Requirements: Capita SA is looking for dynamic and vibrant Persons to join their world class Call Centre as a Customer Experience Advisor. Must be selfmotivated with a flair for customer service to provide a professional and effective customer experience to clients, with Completed Matric Qualification, with min. 12 months unbroken International BPO experience or 23 months Domestic experience. Clear ITC and clear criminal record.

To Apply on line, go to capitawd3.myworkdayjobs.com

VAKATURE VACANCY
Requirements: Mostert & Bosman, well established Firm in Bellville are looking for skilled Conveyancing Secretaries – Transfer & Bonds positions, with at least 5yrs exp to join their team of professionals. Must have exp. in Transfers, AJS & Lexis Convey, ABSA bonds (Normal Developments, Business, Private and Cancellations) and LexisSign.

Email CV to riaank@mbalaw.co.za

STIKTER SEAMSTER
Requirements: Nciniba Leather Products is looking for a Seamster with experience to work on a Industrial walking foot sewing machine and working with bags experience.

Whatsapp Shaun on 083 679 2399

PAKLYN BESTUURDER MANAGER
Vereistes: Howbill Farming Koue Bokkeveld benodig ‘n toegewyde Paklyn Bestuurder met vorige bestuurs ervaring, kennis en ervaring in die verpakking van vrugte, goeie menseverhoudings handhaaf, onder druk onafhanklik en baie noukeurig met eie inisiatief kan werk.

Epos CV na hr@howbill.co.za

VAKATURE VACANCY
Requirements: Irrigation Technician needed in Bellville with a High School Diploma, working exp. for a landscaping service or golf course grounds crew, specifically working with the irrigation system. Must be responsible for the operation and maintenance of all irrigation and drainage systems on the club’s golf course and grounds, etc.

Contact: Gavin on 076 978 9243 or email CV to gavin@gdmaint.co.za

VAKATURE VACANCY
Requirements: A work from home opportunity for self-motivated distributors. Must be passionate about health and helping others.

Contact: Michelle on 071 750 4782

VAKATURES VACANCIES
Requirements: Bellville SPAR is looking for an instore Security Guard, Cashiers & Deli Staff.

Contact: Gawie on (021) 946 2675

TELEFOON ASSISTENT TELEFPHONE ASSISTANT
Vereistes: 7 Telefoon Assistente benodig om afsprake te reel, verkieslik afr & engelsmagtig, vir dinamiese verkoopspersoneel. Potetensiële kliënte is besigheidseienaars en boere. Opleiding word voorsien.

Stuur CV na cptadmin@serr.co.za

WINKEL BESTUURDER SHOP MANAGER
Vereistes: Winkel Bestuurder benodig met Graad 12, geldige rybewys en verwysings in Bothasig & Plattekloof area.

Epos CV’s na info@laundrydrycleaning4u.co.za

KLERK CLERK
Requirements: Grain Carriers is looking for a Creditors & or Debtors Clerk with Matric Certificate, self motivated, excellent communication skills, vast knowledge of Microsoft Office & Pastel, min. 5yrs exp. as a Debtors Clerk/Creditors Clerk, strong work ethics and good admin. And reconciliation skills.

Send CV to marna.vandenberg@graincarriers.co.za (Closing date: 25 August 2021)

ONTVANGSDAME RECEPTIONIST
Vereistes: Grain Carriers in Durbanville is looking for a Receptionist with Matric Certificate, self motivated, excellent communication skills, well groomed, ability to work under pressure and min. 5yrs experience.

Send CV to marna.vandenberg@graincarriers.co.za (Closing date: 25 August 2021)

DRYWERS DRIVERS
Vereistes: Drywers met ‘n geldige kode 8 lisensie word benodig vir ligte aflewerings.

Kontak: Ivan by 083 940 3318

Werkverskaffing – 17 Augustus 2021

W E R K V E R S K A F F I N G

D I N S D A G  1 7  A U G U S T U S  2 0 2 1

Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.

Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za

DRYWERS DRIVERS
Requirements: Swanies Couriers is looking for experienced Courier Drivers with knowledge of the CBD area

Email CV & references to swanepoel.desiree2@gmail.com

or call on 072 952 4038

HUISHULP DOMESTIC WORKER
Vereistes: Betroubare Huishulp benodig in Loevenstein area, met Christelike waardes en verwysings.

 Skakel: Mev. Nel by 076 702 2292

TEGNIKUS TECHNICIAN
Requirements: Brake & Clutch Technician needed in Stikland, with previous knowledge of clutch and brakes. Must be able to work under pressure as a team. Clean credit record & South African Drivers licence.

Email detailed CV to info@mobiskim.co.za

VAKATURE VACANCY
Requirements: Capita SA is looking for dynamic and vibrant Persons to join their world class Call Centre as a Customer Experience Advisor. Must be selfmotivated with a flair for customer service to provide a professional and effective customer experience to clients, with Completed Matric Qualification, with min. 12 months unbroken International BPO experience or 23 months Domestic experience. Clear ITC and clear criminal record.

To Apply on line, go to capitawd3.myworkdayjobs.com

VAKATURE VACANCY
Requirements: Mostert & Bosman, well established Firm in Bellville are looking for a skilled Conveyancing Secretary with at least 5yrs exp to join their team of professionals. Must have exp. in Transfers, AJS & Lexis Convey.

Email CV to riaank@mbalaw.co.za

VAKATURE VACANCY
Vereistes: Aktebesorger/Akte Sekretaresse benodig in Stellenbosch.

Epos CV na law1@theronlaw.co.za

TUTOR TUTOR
Vereistes: Master Maths Wellington het ‘n voltydse pos beskikbaar. Benodig ‘n WiskundeTutor vir Gr.4-9 (Aanvangsdatum: 1 Oktober 2021)

Epos CV na Wellington@mastermaths.co.za