Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede.
Category: Werksgeleenthede
Werk-Soek I 12 April 2022
Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede.
Werk-Soek I 5 April 2022
Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede. Continue reading “Werk-Soek I 5 April 2022”
Werk-Soek I 29 Maart 2022
Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede.
Werk-Soek I 22 Maart 2022
Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede.
Werk-Soek I 8 Maart 2022
Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede.
Werk-Soek I 2 Maart 2022
Klik op die Werk-Soek foto vir werksgeleenthede. Continue reading “Werk-Soek I 2 Maart 2022”
Werkverskaffing – 16 Februarie 2022
W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G 1 6 F E B R U A R I E 2 0 2 2
Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.
| Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za |
| AKTEBESORGING SEKRETARESSE | CONVEYANCING SECRETARY |
| Requirements: Conveyancing Paralegal needed to mainly attend to ABSA bonds – from receiving of bond instructions to drafting and preparing for registration. Must have exp. within a fast paced, high volume environment. LexisConvey, Stordoc literacy essential. Salary negotiable.
Email: CV to reception@lawsml.co.za |
|
| VAKATURE | VACANCY |
| Vereistes: Laerskool Bellville benodig ‘n Intermediêre Fase Gr.5 Opvoeder ( 1 April – 30 Junie 2022)asook ‘n Senior Fase Graad 7 Opvoeder (1Maart -30 Junie 2022). Moet geskikte opleiding ontvang het en SARO geregistreed wees.
Stuur CV aan bellville.prim@wcgschools.gov.za Sluitingsdatum : 16 Februarie 2022 / Navrae (021) 948 5241 |
|
| VAKATURE | VACANCY |
| Vereistes: Protea Tehuis vir Bejaardes in Goodwood het poste beskikbaar vir ‘n Stafverpleegster. Moet ondervinding hê van bejaardesorg en SA Raad van Verpleging registrasie.
Faks CV na (021) 591 5587 / E-pos: goodwoodjubileum@absamail.co.za |
|
| BESTUURDER | MANAGER |
| Vereistes: Laerskool Bellville- Noord het ‘n Beheerliggaampos beskikbaar. Toepaslike onderwyskwalifikasie, SARO registrasie en KABV – opleiding is ‘n vereiste.
Stuur CV aan lbnoord@bnprim.co.za |
|
| VAKATURE | VACANCY |
| Vereistes: Poste beskikbaar vir ‘n Egpaar (30-48jr) in Joostenbergvlakte area. Manspersoon moet oor goeie meganiese vaardighede beskik en dame ‘n plaaswinkel kan bestuur met sober gewoontes.
Skakel 082 454 0264 of e-pos CV na CPT@HFR.co.za |
|
| STIKSTER | MACHINIST |
| Vereistes: Experienced All-round Machinist needed for schoolwear and tracksuits.
Contact Clifford on 083 462 1039 |
|
| VAKATURE | VACANCY |
| Vereistes: Badisa Bestuursprogram het pos beskikbaar vir Bestuurder Maatskaplike Dienste in Breedevallei/Witzenburg area . Min. 5jr ondervinding in kinder en gesinsorgwerk en registrasie by SACSSP .
Stuur CV met bewys van registrasie by SACSSP aan mhb@badisa.org.za |
|
WERKVERSKAFFING 01 FEBRUARIE 2022
W E R K V E R S K A F F I N G
D I N S D A G 01 FEBRUARIE 2022
Die Werkverskaffingsbulletin word elke Dinsdag om 10h40 uitgesaai op 104fm.
| Poste moet asseblief teen Maandae 11:00 gestuur word na reception@104fm.co.za |
| VAKATURE | VACANCY | ||||||||||||||||
| Vereistes: Verkoopspersoon word benodig vir ‘n Agri Onderdele Maatskappy. Moet 5 jaar ondervinding in Agri en Landboutoerusting het asook verkoops ondervinding.
E-pos CV na tractorspares4@gmail.com
|
|||||||||||||||||
| VAKATURE | VACANCY |
| Vereistes: Swartland Poultry in Malmesbury het ‘n betrekking beskikbaar vir ‘n Bemarker . Moet jonk en dinamies wees en opleiding in bemarking en verkoopsbestuur het,asook geldige rybewys.
Stuur CV na admin@swartlandpoultry.co.za Sluitingsdatum: 11 Februarie 2022
|
|
| BESTUURDER | MANAGER |
| Vereistes: Huis Zonnekus in Milnerton het pos beskikbaar vir ‘n Bestuurder. Sal verantwoordelik wees vir die algehele bestuur en gehalteversekering van tehuis.
Rig volledige CV aan mhb@badisa.org.za Sluitingsdatum : 11 Februarie 2022
|
|
| VAKATURE | VACANCY |
| Requirements: Saldanha Municipality have a position available for a Manager in Human Resource Development and Employment Equity.
Enquiries: Mr Gerhard Botha at (022) 701 6829 or website : www.sbm.gov.za Closing date:10 February 2022
|
|


