Werk-Soek I 5 Julie 2022
July 5, 2022
Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede.
Werksgeleentheid: Die NG Kerk in Suid-Afrika (Sinode van Wes-Kaapland) het ‘n vakante posisie beskikbaar vir ‘n deeltydse rekenkundige beampte by die Predikante Pensioenfonds in die sinodale kantoor in Bellville. Toepaslike tersiêre kwalifikasies, bewese rekenaarvaardighede, insluitend kennis en ervaring van die ‘Sage Evolution’ boekhou sagteware sal voordelig wees.
Aansoeke sluit 28 Julie
Stuur CV na: ngkadmin@kaapkerk.co.za
Work opportunity: Private Security Company Seeking Admin Clerk’s
Requirements: Matric, Tertiary Education, Advance Computer Literacy, Driver’s License, Previous work experience in general admin, Finance or HR.
Salary R7000 p / m
Company situated in Parow Area.
Email a two-page CV, including certified copies of all relevant documents to sdlinfo@yahoo.com
Work opportunity: Inspectors Needed
Requirements: Minimum grade 10, PSIRA registered: minimum Grade C, Valid SA ID, Driver’s license, must have previous work experience. Company situated in Parow Area
Email a two-page CV to sdlinfo@yahoo.com
Work opportunity: Manager for Pizza restaurant opening in Brackenfell
Must have restaurant experience and own transport.
Closing date 7 July 2022
Email detailed CV to wckoeberg@telkomsa.net
Work opportunity: Extras needed for movies, television, and TV commercials.
All looks, Ages, Shapes & sizes required.
Email: info@houseoffame.co.za
Werksgeleentheid: Avon soek agente om hulle produkte te verkoop regoor die land.
Jy kan deeltyds of voltyds dit doen. Werk op kommisie basis. Kry gratis geskenkies vir die eerste vier maande. 18 Jaar en ouer, is geskik vir man’s en vrouens
Indien jy belangstel sms of WhatsApp: 083 994 1771
Werksgeleentheid: Stoorman met ondervinding in die konstruksie bedryf.
Betroubare verwysings & geldige bestuurslisensie
Verkieslik ‘n man met goeie gesondheid
Moet bereid wees om oortyd te werk
Kandidaat moet in die noordelike voorstede woonagtig wees.
Stuur ‘n foto en CV aan mary@afriwire.co.za
Work opportunity: Machinist
Urgently looking for a versatile machinist to work on clothes.
Any experience in ‘layers for the cutting room’ will be beneficial
Area: Ravensmead
Contact Dominique at 076 907 5826
Work opportunity: Technician Trainee in industrial door Industry for Helderberg-based company.
Experience with power tools and Code 8 License required.
Working at Heights and scaffold experience will be beneficial.
Please send a short CV to irollershutters@gmail.com
Werksgeleentheid: Algemene assistant by Mel, South Africa (n kleinhandel klere bedryf.)
Vereistes: Applikant moet Matriek sertifikaat hê, asook rekenaar vaardig wees.
Permanente pos, maar 3 maande probasie tydperk, daarna voltyds, salaris word bespreek in onderhoud.
Werksure :Maandae tot Vrydae 8.00vm tot 5nm
Area: Brackenfell
Verantwoordelikhede: Baie goeie administrasie vaardighede, moet georganiseerd wees, stiptelik, en moet beskik oor goeie tyds bestuur vaardighede.
Moet vriendelik wees en goed kan saamwerk in n span van dames.
Voordele: Vriendelike werksopset en kan goeie werk ondervinding kry.
Indien u nie n epos terug ontvang het teen 1 Augustus nie aanvaar dat u nie suksesvol was nie,
Kontak per epos: Johanna, admin@heartbeads.co.za
Werksgeleentheid in Paarl – OK Minimark Denneburg ( 23 Jan-Hofmeyer straat) 021 872 0143
Op soek na die dienste van kassiere.
Moet kan skofte, naweke , sowel as vakansiedae werk. Asb doen persoonlik aansoek by die winkel, met die nodige verwysings.
Work opportunity: For a retired registered nurse or Staff nurse who still wants to earn some money. Passionate about the elderly.
Please contact Mrs. Nel 076 451 7229. If no one answers, please leave your number.
Work opportunity: Our well-established painting company is urgently looking for a competent Site Foreman/Manager to start as soon as possible.
You must be well organized, able to resolve problems when they arise, and have good communication and leadership skills.
Requirements: Matric certificate, between the ages of 23-31, have a valid driver’s license
Based in Western Cape, Brackenfell.
Please forward CV to telani@castilion.co.za
Work opportunity: Versatile Machinist
To start immediately
Area: Elsies River,
Contact:083 391 8770
Werksgeleentheid : Winkel assistant by Mel, South Africa (n kleinhandel klere bedryf.)
Werksure: Maandag tot Vrydag van half 9vm tot 5nm. Saterdae van 10vm tot 2nm (2 Saterdae af per maand). Vakansie dae van 10vm tot 2nm.
Area: Brackenfell.
Vereistes: Applikant moet Matriek sertifikaat hê, asook beskik oor rekenaar vaardighede. Die aplikant moet verkieslik kleinhandel klere bedryf ervaring hê. Moet met mense kan werk. Die applikant moet netjies voorkom en georganiseerd wees. Moet vlot Afrikaans en Engels praat.
Verantwoordelikhede: Moet kan werk in ‘n span en ‘n vriendelike persoonlikheid he. Die applikant moet op ‘Instagram’ kan werk en sosiale media plasings kan maak vir Mel South Africa. Moet goeie tyds bestuur vaardighede hê. Moet nuwe vaardighede kan aanleer.
Voordele: Vriendelike werksopset en kan goeie werk onderving kry. Kommisie kan verdien word op die hoeveelheid verkope wat gedoen word.
Dit is n permanente pos, maar 3 maande probasie tydperk, daarna voltyds, salaries word bespreek in onderhoud.
Indien u nie n epos terug ontvang het teen 1 Augustus nie, aanvaar dat u nie suksesvol was nie.
Kontak per epos: Johanna, admin@heartbeads.co.za


