Werk-soek I 7 Junie 2022
June 7, 2022
Klik op die Werk-Soek foto vir die week se lys van werksgeleenthede.
Werksgeleentheid
‘Smile Softly’ wil die geleentheid gee aan diegene wat vir hulself ‘n werksgeleentheid wil skep deur 100% ‘Virgin Toilet Papier’ aan te koop en te verkoop.
“Smile softly” is gelee in Brackenfell. Diegene wat belangstel of enige navrae , kan Denise kontak-
067 185 0287 smilesoftlysales@gmail.com
Werksgeleentheid: 2x Koue oproepers
Ons is op soek na n hardwerkende, gedisiplineerde en verantwoordelike persoon wat van die huis af kan werk. Telefoon ondervinding sal tot voordeel wees.
Moet eie rekenaar en internet geriewe hê. Moet verkieslik tweetalig wees.
Ons bied goeie kommissie struktuur aan.
Kontak Ronel 082 265 9790
Werksgeleentheid: ‘Sleeping couch and sofa’ het twee werksgeleenthede beskikbaar:
- ‘n Gekwalifiseerde Stoffeerder
Vereistes: ten minste 5 jaar ondervinding tesame met kontakbare verwysings hê.
- ‘Overhead router’ operateur
Vereistes: Persoon moet 1 jaar ondervinding hê
Area: is in Blackheath.
Voorkeur sal gegee word aan kandidate wat in Blackheath omgewing woon.
Kontak 021 905 0102 vir navrae, Stuur CV na accounts@sleepingcouchandsofa.co.za.
Work opportunity: Hairstylists are urgently needed.
Area: Bellville Sanlam head office
Persons must be qualified and have experience working with ethnic hair and braiding.
Call or WhatsApp 079 833 3268
Work opportunity: Cold Calling position at Urban Index Real Estate Group
The person must have good communication skills in Afrikaans and English. Previous experience will be beneficial. The person must also be goal orientated and able to work by themselves.
Own computer and fibre line is also a must.
Contact Yolande 083 761 1091 or Jaco 072 275 4916
Werksgeleentheid: Toesighoudster
Clean-it-all in Kuilsrivier is op soek na ‘n dame toesighoudster
Moet eie motor en selfoon hê.
Pos sal as deeltyds begin en sal moontlik vining na ‘n permanente pos kan oorgaan.
Skakel asb. 083-308-6657
Werksgeleentheid:
Looking for a petrol and diesel mechanics.
Contact: 081 855 1668
Werksgeleentheid: Administratiewe assistent pos
Tye: ( 8:30 – 11:30 )
Posvereistes:
- Goeie menseverhoudinge – kontak met die publiek, kliënte en ander professionele persone.
- Vaardig in Microsoft programme – Word, EXCEL, Powerpoint en Outlook.
- Kreatiwiteit is NB. Vertroubaar.
- Klerebank – klere skenkings ontvang, sorteer en wegpak.
- Telefoniese boodskappe neem.
- Algemene administratiewe take.
- 13e tjek , Geen medies en/of pensioen.
- Sluitingsdatum: 22 Junie 2022
- Aanvangsdatum: So spoedig
Navrae: Louise 021 950 4455 / livnet@churchadventure.co.za
Area: Bellville.
Werksgeleentheid:
‘G2G Cupboards’ benodig ‘n “carpenter” wat ingeboude kaste op sy eie kan bou en installeer.
Die pos is voorlopig deeltyds wat later voltyds kan word.
Ondervinding is baie belangrik. Ons kan ongelukkig nie mense nou oplei nie.
Sober gewoontes is van groot belang en die persoon moet op sy eie stoom kan kom tot in Brackenfell.
Kontak Jacques op 0744775005
Epos: admin@g2gcupboards.co.za
Work opportunity: Motorbike Driver
Masterparts Montague Gardens is looking for an experienced motorcycle driver with a valid code A license.
Please contact Sandy on 021 505 5757
Work opportunity: Stock and Fleet controller Durbanville.
3-5 Years o stock and fleet control experience. Must have valid driver’s license and must be willing to travel to Johannesburg from time to time.
Email CV to: info@cedarvest.com
Work opportunity: Mechanic / Workshop assistant Durbanville
Minimum grade 12 with a valid driver’s license. Experience with repairs and maintenance on Forklifts and welding. Any other ad hoc duties in workshop.
Email CV to: info@cedarvest.com
Work opportunity: All-round machinist
Knowledge of tracksuits will be beneficial
Can start immediately
Person must preferably reside in Goodwood area
Contact Silvia: 084 359 8668


