SeptemberSeptember
Bunches for Africa raak 18!
31 August - 31 August, 2019
* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind
BESONDERHEDE
31 August - 31 August, 2019
9:00 am - 12:00 pm

Baie geluk aan almal by Bunches met 18 jaar! HiepHiep!
Radio Tygerberg vier op Saterdag 31 Augustus saam met Bunches for Africa hul 18de verjaarsdag, met ‘n spesiale buite-uitsending vanaf hul fabriekswinkel! Da ar is 10% afslag op enige produkte te koop by hul winkel en natuurlik ook op blomme vir Lente- en Sekretaressedag..
Bring die hele gesin na die straatmarkie en geniet ‘n heerlike middagete by PAPAZ Bistro.





