#KleinSaterdag: Kleurvolle Krieket in Blikkiesdorp
5 June - 5 June, 2019
* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind
BESONDERHEDE
5 June - 5 June, 2019
12:00 pm - 3:00 pm
Dankie aan HOPE Cape Town Association & Trust HOPE Cape Town Volunteers wat ons vandag in Blikkiesdorp ontvang het. Van die Blikkiesdorp-inwoner, Gladina Gallant asook Maggie wat ons in haar huis ingenooi het tot die Hope Cape Town-personeel, vir julle gasvryheid. Ons #KleinSaterdag was behoorlik vol aksie en kinders! Daar is onder meer saam met die Radio Tygerberg 104FM-personeel krieket, sokker en basketbal gespeel terwyl Gerald Petersen die luisteraars geselskap gehou het.
Hope Cape Town doen op ‘n daaglikse basis baanbrekerswerk, besoek hulle by
https://www.hopecapetown.com/en/what-we-do/blikkiesdorp


_____________________
#KleinSaterdag kuier eerskomende Woensdag in #Kuiertyd met Gerald Petersen in Blikkiesdorp by HOPE Cape Town Volunteers.
Vir meer oor die organisasie, lees hier ???


