#VREESloos 2019: Hoërskool Durbanville (Kyk video)
3 October - 5 October, 2019
* Hierdie gebeurtenis het reeds plaasgevind
BESONDERHEDE
3 October - 5 October, 2019
3:00 pm - 3:00 pm
STRAATADRES: Langenhovenstraat, DURBANVILLE, 7550 | POSADRES: Posbus 417, DURBANVILLE, 7551 GPS-KOÖRDINATE: -33° 49' 50.11", +18° 38' 35.58"
Kontak Nommer:
(t) 021 976 3188 (f) 021 976 3189
Kontak Persoon:
Helena Otto
Kontak Epos:
Webwerf:
Die span wat vanjaar Hoërskool Durbanville verteenwoordig is:
Tiano de Sousa, Pierre van Zyl, AJ Steyn, Zac Louw, WP Humphries, Paul Esterhuizen, Dandre Jansen van Nieuwenhuizen, Franko van Wyk, Iwaan Bloys en Andre de Goede.
VREESlose onderwyser: Liandri Loubser
Vanjaar vat die Durbies die baie ernstige saak van geweld teen vroue en kinders aan met hul veldtog:
Durbies sê nee vir geweld teen vroue en kinders
#VreesloosVirVroue
Hul ondersteun die organisasie, One Billion Rising wat hul daarvoor beywer om geweld. Maak seker jy kyk na hierdie Video

Vir foto’s van dag 1, klik hier.
Besoek hul op FaceBook en Instagram, klik op die ikoon.
https://www.facebook.com/Tygerberg104FM/videos/2432611153694890/?eid=ARDcp70X0Z57xpTLQsN_5Mfbse3fBMMoua_ZfAZup9XgGBjh76wawWxBTEFLXmP_9Nx9clni_V23PNvt






