Blog
Raak deel van die gesprek
Radio Tygerberg 104fm wil deel van jou daaglikse lewe wees. Ons bied aan jou inhoud wat jou daagliks sal inspireer. Hoewel ons programme op lug jou bemoedig sal ons sekere onderwerpe op hierdie blog-blad verder bespreek. Ons skryf hier oor aktuele kwessies en jy kan deel van die gesprek raak.
Blog
-
-
18 June 2019
Begin jou dag met Elize
Jy sal haar herken in die Liewe Elize – rubriek of van haar meer as 40 gepubliseerde...
Lees verder -
18 June 2019
Dagstukkies met Elize 18 Junie 2019
2 Tessalonisense 1:8: #Vuur 18 Junie 2019 “In ‘n vlammende vuur sal Hy die mense straf wat God...
Lees verder -
17 June 2019
Dagstukkies met Elize 17 Junie 2019
Hebreërs 12:28-29: #Vuur 17 June 2019 “Laat ons wat ‘n onwankelbare koninkryk ontvang het, dan nou dankbaar wees....
Lees verder -
-
-
14 June 2019
Dagstukkies met Adrie 14 Junie 2019 (Luister)
2 KRONIEKE 20: 15B: #Oorlog 14 Junie 2019_RVR “… Wees nie bevrees of verskrik vanweë hierdie groot menigte...
Lees verder -
13 June 2019
Dagstukkies met Adrie 13 Junie 2019 (Luister)
DEUTERONOMIUM 28:7 #Oorlog 13 Junie 201913 “Die Here sal maak dat jou vyande wat teen jou opstaan, voor...
Lees verder -
12 June 2019
Dagstukkies met Adrie 12 Junie 2019 (Luister)
LUKAS 10:19: #Oorlog 12 Junie 2019 “Kyk, Ek gee vir julle die mag om op slange en skerpioene...
Lees verder -


